Administrasie as sakefunksie in ondernemings

Die administrasie of inligtingsfunksie is daarvoor verantwoordelik om 'n diens aan bestuur te lewer deur die insameling van primêre en sekondêre data, die veilige bywerking van data na inligting, bywerking van inligting, verwerking van data, aanbieding van inligting en die uiteindelike vertolking en ontleding van die inligting.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search